Benodighede!
1.5 m polar fleece effekleur
1.5 m polar fleece in bont
sker
maatband
So maak jy:
- Plaas die effekleur en bont polar fleece bo op mekaar, en sny die self kante af, maak seker jy sny dit so gelyk as moontlik.
- Op elke hoek sny 'n 12 x 12 cm vierkant uit.
- Sny dan vanaf die hoek 5cm repe, en vou dit saam en maak 'n knoop
- Koop die hele kombersie eers aan die een kant voor jy die ander kant sny.
- So maklik soos dit, net "n uur se werk en jou kombersie is voltooi!!
![]() |
Twee kleur effekleur en bont |
![]() |
Pooh bear kombersie |